KOPSKUIF - Clifford Wee, direkteur van die Gauteng Community Education College

Loading player...
16.09.2023 - Clifford Wee, direkteur van die Gauteng Community Education College gesels oof die mandaat van dié kollege is gemeenskapsontwikkeling en om werkloosheid te beveg. Clifford deel sy drome vir die jeug van Suid-Afrika en gesels oor gemeenskapsontwikkeling en leierskap
16 Sep 2023 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes