
Nuusberig: Amerikaanse egpaar onderweg na Krugerwildtuin beroof
Loading player...
‘n Verdagte het gister in die Kanyamazane-landdroshof verskyn na ‘n Amerikaanse egpaar onderweg na die Krugerwildtuin verlede Donderdag ontvoer en beroof is.