Jong sangeres deel getuienis oor seldsame sindroom

Loading player...
Op 21 Desember 2017 het Tamlyn Wessels se lewe onherroeplik verander toe ʼn seldsame sindroom by haar gediagnoseer is en sy agt maande in ʼn hospitaal moes deurbring.
13 Sep 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min