Vernuwing, vooruitgang vir André Schwartz

Loading player...
“As ek vir ʼn paar dae verby haar stap – klaviere het vir my ʼn vroulike energie – is dit asof sy met leepoë vir my begin kyk. Dan moet ek voor haar gaan sit en ek moet begin speel.”
15 Sep 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min