Sangers slaggereed vir groot makietie, rugby by GrootJol

Loading player...
Van die land se grootste Afrikaanse kunstenaars soos Riaan Benadé, Appel, Ricus Nel, Bok van Blerk, Jay, Demi Lee Moore, Dodo Nyoka, Eloff, Lianie May, Karlien van Jaarsveld en Samantha Leonard, is slaggereed om op 23 September die Voortrekkermonument op horings te neem.
18 Sep 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min