Rooi vlaggies by versorging van Alzheimer-pasiënte

Loading player...
Wanneer daar oor Alzheimer se siekte gepraat word, kan onderwerpe rondom versorging sensitiewe of moeilike gesprekke ontlok. In die jongste aflewering van dié podsendingreeks gesels Monica Koekemoer, programkoördineerder by die Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut, oor dié einste onderwerp.
27 Sep 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min