Pascal Pienaar gesels oor draai in Hollywood, passie vir SA

Loading player...
Die aktrise Pascal Pienaar het in Maroela Media se ateljee vertel van haar uitdagende draai in Hollywood en haar passie vir reis en omgewingsake.
29 Sep 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min