
Welsynorganisasies genooi om deel te wees van Champions for Change
Loading player...
Andre Schwartz bring later vandeesmaand sy gewilde vertoning "Any Dream Will Do – My Road with Webber" Nelspruit toe. Dit is ten bate van plaaslike diensorganisasies. Die organiseerder, Koos Schoonraad, sê enige nie-winsgewende organisasie kan deel wees van die “Champions for Change”-inisiatief.