
Lunch Punch: Elmé Churr & Cheralee oor Blom In Sy Wese
Loading player...
Elmé Churr, Cheralee en Carma het onlangs ’n gesamentlike lied, "Blom In Sy Wese”, spesiaal vir Helpende Hand se FrouVonds geskryf en vrygestel.