Liza Nel terug op musiektoneel ná dekade lange stilte

Loading player...
“Ek het net besluit ek is nou weer reg vir die ding en lus om ʼn nuwe liedjie te maak. Ricus het my dadelik ondersteun en gevra hoe hy kan help.”
11 Oct 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min