
Jean de Villiers: "Ek dink ons almal het bomskok na die rugby"
Loading player...
Daar is min dinge so opwindend en senutergend soos 'n Wêreldbeker Rugby wedstryd. Alhoewel daar is dalk een groep mense wat meer druk en spanning tans ervaar en dit is die Springbokke. Die Drive show het met 'n ikoon van die sport, vormalige Springbok binnesenter Jean de Villiers gesels oor sy suskesvolle rugby loopbaan. Want wie beter om mee te gesels oor alles Wêreldbeker rugby?