Vind hiér uit waar om fees te vier

Loading player...
Besoekers aan die webwerf het nou die geleentheid om op een gerieflike plek uit te vind watter feeste binnekort in of naby hul dorpe gaan plaasvind.
23 Oct 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min