ONDERHOUD: MARTHANE SWART GESELS OOR DIE ROOIBOS PANTONE®

Loading player...
Ons sal baie meer van die kleur Rooibos op mode-loopplanke sien nadat die Rooibos Pantone® kleur aangekondig is as een van die top tien kleure in die verslag oor modekleurneigings vir die lente 2024 tydens die afgelope New York Fashion Week (NYFW). Pantone LLC, die wêreldowerheid oor kleur en verskaffer van professionele kleurstandaarde vir die ontwerpbedrywe, het die Rooibos Pantone® onder 2 390 ander kleure as een van die uitstaande kleure van 2024 gekies. Ons sluit nou aan by die Rooibosraad se sekretariaat, Marthane Swart om vir ons meer hieroor te vertel.
6 Nov 2023 Afrikaans South Africa Arts · Music

Other recent episodes

ONDERHOUD: JACQUES LOMBAARD – DIE EERSTE BLINDE KAAPSE WYNMEESTER

Geskiedenis is vanjaar in Suid-Afrikaanse wyn gemaak toe die Instituut van Kaapse Wynmeesters sy eerste blinde gegradueerde ooit onder vier nuwe Kaapse Wynmeesters gevier het. Jacques Lombaard se bekendstelling aan wyn het gekom deur ‘n uitnodiging om by Wine Insight aan te sluit, ‘n “blinde” wynproegroep vir gesiggestremde wynentoesiaste. Hierdie…
2 Sep 5 min

ONDERHOUD: RICHARD VAN DER WESTHUIZEN

Welkom terug by Styleskoops! Die bekende sanger en akteur, Richard van der Westhuizen is ná 20 jaar weer terug op die teaterverhoog in ʼn heerlike komedie en vier ook hierdie jaar 40 jaar in die bedryf, as verhoog akteur, televisie-atkeur en gewilde sanger en liedjieskrywer. Ons gesels vandag met hierdie…
9 Jul 6 min

ONDERHOUD: STEFAN LÖTTER GESELS OOR SY LOOPBAAN AS AKTEUR

Welkom by Styleskoops. Ons gesels vandag met Stefan Lötter, ʼn jong man wat eers Ekonomie studeer het, maar altyd ʼn passie gehad het vir die kunste en toe radio omroeper geword het. In 2023 verruil hy die radio mikrofoon vir televisie en die verhoog. Hy maak ʼn draai voor die…
10 Feb 6 min

ONDERHOUD: ANDRE DIE SKREEUSNAAKSE HIPNOTISEUR

Andre Die Skreeusnaakse Hipnotiseur vermaak al die afgelope 35 jaar gehore in Suid-Afrika en in die buiteland met sy skreeusnaakse hipnotiese vermaak. Met sy opleiding in Teater en komedie gee Andre lewe aan sy unieke vorm van vermaak waarin lede van die gehoor die sterre van die vertoning word. Hier…
15 Jan 7 min

ONDERHOUD: SONJA GOLDBERG OOR HAAR NUWE BOEK

Welkom by Styleskoops.  Ons gesels vandag met die outeur, Sonja Golberg oor haar ‘n besondere oordenkingsdagboeke, getiteld KOM SAAM.   Van haar dae as onderwyseres by ‘n skool vir gestremde leerders tot haar nuwe roeping in die bediening, het Sonja se pad haar telkens teruggelei na haar anker – haar geloof…
20 Dec 2024 8 min