‘Vrees moenie drome keer’, sê nuwe Mnr. SA

Loading player...
Tiaan Massyn beskryf homself as ʼn “mensemens” en glo dat baie probleme opgelos kan word as gemeenskappe, en veral mans, bereid is om eerlik te kommunikeer.
17 Nov 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min