Treffermaker Juan Boucher gesels oor musiek, nuwe lewe in die Kaap

Loading player...
Juan Boucher gesels met Maroela Media oor sy jongste trefferalbum, sy gesin se nuwe lewe in die Paarl en die afwagting op hulle tweede spruit, wat binnekort gebore word.
17 Nov 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min