Gee die geskenk van ’n veiliger kinderlewe

Loading player...
Geopende Deure weet dat in baie lande waar Christene as gevolg van hul geloof vervolg word, Kersfees juis een van die gevaarlikste tye van die jaar vir gelowiges is, en dit sluit ongelukkig nie kinders uit nie. Elizabeth Botha van Geopende Deure Suider-Afrika gee die getuienis van 'n tweeling uit Ethiopië en verduidelik ook hoe jy vervolgde Christenkinders hierdie Kersfees kan ondersteun.
23 Nov 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min