Van koorkind na ‘Die Kontrak 3’-wenner

Loading player...
Hy het dalk nou ʼn R1 miljoen se kontrak by een van die grootste Afrikaanse platemaatskappye losgeslaan, maar die nuwe Die Kontrak-wenner, Chris Steyn, sê hy sal altyd ʼn “plakkieskind” bly.
29 Nov 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min