Podsendingsreeks daag ouers uit om anders te dink oor onderrig

Loading player...
In die splinternuwe podsendingsreeks, Pot Vol Kennis, neem onafhanklike skolenetwerk Die MOS Inisiatief luisteraars op ʼn reis om onderwerpe soos die toekoms van opvoeding, die belangrikheid van aanpasbaarheid en die omarming van verskillende leervoorkeure te bestudeer.
1 Dec 2023 Afrikaans South Africa Business

Other recent episodes

Ons Winkels sorg vir glimlagte landswyd

Wat as ʼn eenmalige viering begin het, het nou gegroei tot ʼn nasionale projek van hoop een keer per jaar. Meer as 127 mense is reeds vanjaar deur hierdie inisiatief geraak. Die doel bly eenvoudig: om hoop te skep, een geskenk op ʼn slag.
28 Jul 2 min

Een se oud is ʼn ander se goud

Daar iets tydloos en kosbaars aan die idee dat wat vir een persoon nie meer waarde het nie, vir ʼn ander 'n ware skat kan wees.
17 Mar 2 min

Splinternuwe wynreeks baat moedertaalonderrig

Waarop klink jy en jou mense graag ʼn glasie? Is dit dalk ʼn bevordering by die werk, ʼn kind wat sy of haar lewensmaat vind of daardie huisie by die see wat uiteindelik joune is? Hoe dit ook al sy, wyn gaan nou maar eenmaal nog altyd gepaard met feesvieringe…
14 May 2024 9 min