Omroeper Francois doen bestekopname met Kerslied

Loading player...
Hy vertel hy wou as kind op Standerton altyd ʼn akteur word, en hy doen nog gereeld oudisies. Hy het onlangs ʼn rol in ‘Diepe waters’ losgeslaan.
6 Dec 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min