Spreading Joy I Ons gee R5000 se kruideniersware weg (Dag 1)
Loading player...
Hierdie Kerstyd staan ons stil by dié vir wie dit ’n rowwe jaar was. Saam met Spar Weskaap verras ons 5 gesinne met ‘n trollie vol kruideniersware.
Martha, van Wesbank, is ’n enkelma en het aanvanklik as huishulp gewerk voordat sy haarself as persoonlike versorger bekwaam het. Tans versorg sy ’n tannie in Brackenfell. Sy is ook besig om te studeer om haar Matrieksertifikaat te verwerf. Sy is bederf met kos en ‘n geskenkbewys ter waarde van R5 000 met die komplimente van SPAR WesKaap.