
27 motoriste is tot dusver die maand vir dronkbestuur in Mpumalanga aangekeer
Loading player...
Die Mpumalanga Departement van Gemeenskapsveiligheid in Mpumalanga sê 27 motoriste is tot dusver hierdie maand vir dronkbestuur in Mpumalanga aangekeer.
Die woordvoerder, Moeti Mmusi, sê meer as 83-duisend voertuie is ook sedert 1 Desember nagegaan in die provinsie, as deel van hul Veiliger Feestyd-inisiatief.
Die woordvoerder, Moeti Mmusi, sê meer as 83-duisend voertuie is ook sedert 1 Desember nagegaan in die provinsie, as deel van hul Veiliger Feestyd-inisiatief.