Oudrugbyspeler sê hoe hy ‘Die Brug’ aanpak, wen

Loading player...
“Die maklike uitweg was dalk om te deel. Ek het besluit om die moeilike ding te doen deur te weet: dit is nie waarom ek ingeskryf het nie.”
10 Jan 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Gesin, geloof dra kankeroorwinnaar op genesingspad

Toe Nicoleen Thirion (52) vyf jaar gelede met borskanker gediagnoseer is, het haar lewe vir ʼn oomblik byna stilgestaan. As iemand met geen ervaring van dié lewensveranderende siekte nie, het talle verdoemende scenario’s in haar kop begin afspeel. Sy het egter vinnig besluit om dit nie as ʼn doodsvonnis te…
27 Oct 38 min

Amor Vittone terug agter mikrofoon

“Ag, ek praat nie sommer meer oor dáárdie dae nie. Ek dink dis al lankal verby en mense het aanbeweeg. Ek kon gaan lê het, maar my wonde het my gemaak wie ek is. Vir my gaan my liedjie juis ook daaroor om te leer uit jou foute en jou…
21 Oct 23 min

Danny Smoke wys sy romantiese kant

Terwyl Danny in ʼn klein vertrek in sy huis oor sy troudag geskryf het, het hy nie gedink dit sou soveel vreugde en emosies by ander getroude paartjies of aanstaandes op sosiale media ontketen nie.
17 Oct 24 min