Musiek, klankbane is Wesley West se kos

Loading player...
Wesley West is as musikant en liedjieskrywer besig om al dieper wortel te skiet in die Suid-Afrikaanse musiek- en rolprentbedryf. Leonie Bezuidenhout van Maroela Media het met hom oor sy liefde vir rolprentmusiek gesels.
12 Jan 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min