
#DieGROOTBrekfis - Fietse vir Charonike & Annelie - Silverton Cycles.
Loading player...
Charonike en Annelie het ingestem om die 65km by die #EverestWealthGROOTTrap 2024 aan te pak, maar daar is een probleem... Hulle het nog nie fietse om te begin oefen nie.
Ruben Delmage het vir hulle verassing. Luister gerus weer hier.
Ruben Delmage het vir hulle verassing. Luister gerus weer hier.