
Murphy gesels oor sy nuwe enkelsnit : Ek soek nog steeds na jou
Loading player...
Murphy gesels met Rudolph oor sy bykans 30 jaar in die musiekbedryf en sy nuutste vrystelling, "Ek soek nog steeds na jou" - 'n liedjie oor verspeelde kanse.