Woensdag Oggenddiens - Prof Laetus Lategan

Loading player...
DEUTERONOMIUM 10
18“Hy laat reg geskied aan die weeskind en die weduwee. Hy het die vreemdeling lief en gee vir hom kos en klere.

LEVITIKUS 19
Ek is die Here julle God
1Die Here het vir Moses gesê: 2“Praat met die hele gemeente Israel en sê vir hulle: Wees heilig, want Ek die Here julle God is heilig.
31 Jan 2024 1AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Donderdag Oggenddiens - Ds Dirk Meijer

PSALMS 90 Van ewigheid tot ewigheid is U God 1'n Gebed van Moses, die man van God. Here, U was vir ons 'n toevlug van geslag tot geslag. 2Voordat die berge gebore is, voordat U die wêreld voortgebring het, ja, van ewigheid tot ewigheid is U God! 3U laat die…
23 Apr 2AM 11 min

Woensdag Oggenddiens - Ds Dirk Meijer

PSALMS 84 Hoe lief het ek u woning, Here 1Vir die koorleier: met musiek. Van die Koragiete. 'n Psalm. 2Hoe lief het ek u woning, Here, Almagtige! 3Ek versmag van verlange na die tempel van die Here; met alles wat ek is, wil ek jubel oor die lewende God. 4Selfs…
22 Apr 2AM 10 min

Dinsdag Oggenddiens - Ds Dirk Meijer

NUMERI 6 Die priesterlike seën 22Die Here het vir Moses gesê: 23“Sê vir Aäron en sy seuns: So moet julle sê wanneer julle die Israeliete seën: 24“Die Here sal julle seën en julle beskerm; 25die Here sal tot julle redding verskyn en julle genadig wees; 26die Here sal julle gebede…
21 Apr 2AM 11 min

Maandag Oggenddiens - Ds Dirk Meijer

HEBREËRS 6 Die sekerheid van die belofte van God 13Toe God aan Abraham die belofte gemaak het, het Hy niemand groter as Hyself gehad by wie Hy dit met 'n eed kon bevestig nie. Daarom het Hy dit met 'n eed by Homself bevestig 14en gesê: “Ek sal jou beslis…
20 Apr 2AM 16 min