
#DieGROOTBrekfis - UItvoerende Burgemeester Cilliers Brink - Slaggate
Loading player...
Uitvoerende Burgemeester van die stad Tswhane het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor slaggate in die stad en regte kanale om te volg om self te herstel. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.