Steve skryf roerende liedjie vir sy skattige Romy-Lee

Loading player...
“Die goed wat in daai liedjie geskryf is, kan jy eers verstaan as jy self ʼn ouer word, en hierdie neurose sak oor jou neer en jy kom agter jy is in beheer van hierdie kind se lewe.”
15 Feb 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min