Liedjieskrywer vind haarself in Afrikaans

Loading player...
“Nou luister ek verskriklik baie Afrikaanse musiek, kyk Afrikaanse rolprente en lees Afrikaanse boeke. Dit is dinge wat ek ook nooit voorheen gedoen het nie.”
19 Feb 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min