Só verweef rolprentmaak veelsydige Lika se passies

Loading player...
“Dit was nogal vreesaanjaend en beslis ʼn vuurdoop vir my. Ek kyk nou in ʼn heel ander lig na gesoute regisseurs en dink: hoe op dees aarde doen julle dit oor en oor.”
23 Feb 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min