Dozi sing weer ná ʼn dekade

Loading player...
Dozi het gedink hy is klaar met musiek, maar die musiekbedryf was nog glad nie klaar met hom nie.
29 Feb 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min