Hoe groei mens 'n 730,8kg pampoen?

Loading player...
Die Goliat van Gat Pampoenfees is 'n jaarlikse byeenkoms waar deelnemers hulle groente bring. Maar hierdie is nie jou gewone groente nie. By die 2024 byeenkoms was daar 3,2 ton groente ingeweeg en dit alles gaan geskenk word aan liefdadigheid. Ons gesels met Cornelus Bester wat Grootste Pampoen van die Jaar gewen het!
18 Mar 2024 English South Africa Entertainment News · Leisure

Other recent episodes

Alles wat jy moet weet oor die Afrikaanse weergawe van 'The Office'

Showmax het in 2025 aangekondig dat hulle besig was met die vervaardiging van ’n Suid-Afrikaanse weergawe van die wêreldwye trefferformaat 'The Office', onder lisensie van BBC Studios. The Drive with Rob and Roz het met Gert du Plessis, die Suid-Afrikaanse 'Jim', gesels oor die reeks. 'Die Kantoor' begin Sondag 18…
16 Jan 6 min