
Ikoon Arnold Vosloo gesels oor sy nuwe reeks 'Plan B'!
Loading player...
Die bekroonde akteur, Arnold Vosloo, vlieg al vir meer as 30 jaar die Suid-Afrikaanse vlag hoog in Amerika. Van rolle in bekende films soos 'The Mummy' en 'Blood Diamond', tot trotse Suid-Afrikaanse produksies soos die Netflix-reeks 'Ludik' en 'Griekwastad'. Nou is hy terug in sy tuisland vir 'n rol as een van die vroeër geliefde karakters gebore in die verbeelding van die internasionale topverkoper-misdaadskrywer, Deon Meyer.