
Ruan Bronkhorst se merkwaardige verhaal
Loading player...
In 2008 was Ruan betrokke in 'n ongeluk wat hom met n breinbesering en 11 weke in 'n koma gelaat het. Dokters het hom min kans op herstel gegee. Verlede week het hy, as lid van die Protea span, Suid-Afrika met Armdruk verteenwoordig by die Afrika Spele in Ghana. Luister na sy merkwaardige verhaal van God se genade en getrouheid.