Kom gedenk Vervolgingsondag saam met Geopende Deure

Loading player...
Esté Meyer Jansen van Maroela Media het aanlyn met Elizabeth Botha van Geopende Deure oor Vervolgingsondag gesels. Elizabeth het verduidelik hoekom dit belangrik is dat almal bewus moet wees van die vervolging van Christene in ander wêrelddele en hoe hulle ondersteun kan word.
28 Mar 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min