Hoe gemaak as misdadigers slagoffer speel?

Loading player...
Hoe maak ʼn vuurwapeneienaar as die misdadiger skielik slagoffer speel en 'n teenklag lê? Die teenmisdaadaktivis Ian Cameron en advokaat Henk Nolte, albei van Firearms Gaurdian, het dié teenklagte met Maroela Media bespreek.
28 Mar 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min