Lunch Punch: 65-jarige ouma vang graad!

Loading player...
Ouma Eurita van der Merwe vang graad op 65! Annette Willemse van Akademia gesels saam oor Eurita se doelgerigtheid, deursettingsvermoë en hierdie baie spesiale prestasie. 'n Mens is nooit te oud om jou drome na te jaag nie.
22 Mar 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes