Luister hier hoe Chelize Henry in haar eie woorde van haar liefde vir sport praat

Loading player...
Chelize Henry is n 18-jarige sportster van Pretoria wat omtrent die medaljes by die Wêreldspele in Turkye ingeryg het.

Hier vertel sy in haar eie woorde oor haar liefde vir sport.
19 Apr 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min