Lunch Punch: Vanes-Mari du Toit oor die hoogste swem ter wêreld - sowat 7000m bo seespieël in die Himalayas

Loading player...
Hoe het Vanes-Mari du Toit se ma reageer toe sy uitvind haar dogter sluit aan by die Madswimmers wat poog om 'n nuwe rekord in die Himalayas op te stel, vir die hoogste swem ter wêreld? Vanes-Mari verklap aan Francois hoekom sy dit doen en hoe sy voorberei het vir hierdie ekspedisie wat tussen 19 April en 06 Mei 2024 plaasvind.
5 Apr 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min