Early B gesels oor wat hom inspireer in sy nuwe era

Loading player...
Met aboslute treffers soos 'Ben Ten', 'Potte' en vele meer het Early B vinnig 'n naam vir homself gemaak. Nie net is hy een van die land se beste kletsrymers nie, hy het ook al saam met ander bekende kunstemaars in die industrie gewerk soos Van Pletzen, Jack Parow en Janie Bay.
10 May 2024 English South Africa Entertainment News · Leisure

Other recent episodes

Alles wat jy moet weet oor die Afrikaanse weergawe van 'The Office'

Showmax het in 2025 aangekondig dat hulle besig was met die vervaardiging van ’n Suid-Afrikaanse weergawe van die wêreldwye trefferformaat 'The Office', onder lisensie van BBC Studios. The Drive with Rob and Roz het met Gert du Plessis, die Suid-Afrikaanse 'Jim', gesels oor die reeks. 'Die Kantoor' begin Sondag 18…
16 Jan 6 min