Donderdag Oggenddiens - Ds Ben Bornman

Loading player...
JOHANNES 1
13Hulle is dit nie van nature nie, nie deur die drang van 'n mens of die besluit van 'n man nie, maar hulle is uit God gebore.

1 JOHANNES 1
God is lig
5Dít is nou die boodskap wat ons by Hom gehoor het en aan julle verkondig: God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie.

1 SAMUEL 2
2Daar is geen heilige soos die Here nie,
buiten U is daar nie een nie,
daar is geen rots soos ons God nie.
23 May 2024 2AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Donderdag Oggenddiens - Ds Dirk Meijer

PSALMS 90 Van ewigheid tot ewigheid is U God 1'n Gebed van Moses, die man van God. Here, U was vir ons 'n toevlug van geslag tot geslag. 2Voordat die berge gebore is, voordat U die wêreld voortgebring het, ja, van ewigheid tot ewigheid is U God! 3U laat die…
23 Apr 2AM 11 min

Woensdag Oggenddiens - Ds Dirk Meijer

PSALMS 84 Hoe lief het ek u woning, Here 1Vir die koorleier: met musiek. Van die Koragiete. 'n Psalm. 2Hoe lief het ek u woning, Here, Almagtige! 3Ek versmag van verlange na die tempel van die Here; met alles wat ek is, wil ek jubel oor die lewende God. 4Selfs…
22 Apr 2AM 10 min

Dinsdag Oggenddiens - Ds Dirk Meijer

NUMERI 6 Die priesterlike seën 22Die Here het vir Moses gesê: 23“Sê vir Aäron en sy seuns: So moet julle sê wanneer julle die Israeliete seën: 24“Die Here sal julle seën en julle beskerm; 25die Here sal tot julle redding verskyn en julle genadig wees; 26die Here sal julle gebede…
21 Apr 2AM 11 min

Maandag Oggenddiens - Ds Dirk Meijer

HEBREËRS 6 Die sekerheid van die belofte van God 13Toe God aan Abraham die belofte gemaak het, het Hy niemand groter as Hyself gehad by wie Hy dit met 'n eed kon bevestig nie. Daarom het Hy dit met 'n eed by Homself bevestig 14en gesê: “Ek sal jou beslis…
20 Apr 2AM 16 min