Emo Adams gee 'n voorsmakie van nuwe kykNET program, 'Oppie Noot'

Loading player...
Van die vervaardigers van 'Noot vir Noot' en 'Musiekroulette' kom 'n nuwe opwindede musiekspeletjiesprogram, 'Oppi Noot'. Die prettige Emo Adams is die aanbieder van die nuwe program! Hy het besluit om saam Rob Forbes en Rozanne McKenzie hierdie gesellige speeltjie te kom speel.
5 Jun 2024 English South Africa Entertainment News · Leisure

Other recent episodes

Alles wat jy moet weet oor die Afrikaanse weergawe van 'The Office'

Showmax het in 2025 aangekondig dat hulle besig was met die vervaardiging van ’n Suid-Afrikaanse weergawe van die wêreldwye trefferformaat 'The Office', onder lisensie van BBC Studios. The Drive with Rob and Roz het met Gert du Plessis, die Suid-Afrikaanse 'Jim', gesels oor die reeks. 'Die Kantoor' begin Sondag 18…
16 Jan 6 min