Emo Adams ‘gemaak om te vermaak’

Loading player...
“Of daar vyf, 55, 550 of 5 000 mense sit, my optredes en energie is presies dieselfde. Ek dink dis hoekom ek met sukses geseën is, want ek aanvaar niks as vanselfsprekend nie.”
7 Jun 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min