
#DieGROOTBrekfis - Gert van der Westhuizen - Regering van Nasionale Eenheid
Loading player...
Gert van der Westhuizen van Netwerk 24 het op #DieGROOTBrekfis gesels oor wat die "Regering van Nasionale Eenheid" is en wat dit behels, samestelling ens. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.