Dié Afrikaanse spreekwoorde het Bybelse wortels

Loading player...
Iemand nie van Adam se kant af ken nie, Adam en Eva se skoene aantrek, ʼn Simsonsversugting slaak … Kom luister wat Leon en Amanda de Stadler oor spreekwoorde uit die geloofslewe sê.
13 Jun 2024 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Liefde ontvlug die werklikheid in Parys

“Die resep vir ʼn klassieke liefdesverhaal bestaan uit twee mense wat mekaar ontmoet en die leser weet van bladsy een af dat hulle mekaar gaan kry.”
30 Jan 20 min