‘Plaasjapie’ se ‘konkelkoning’ sê oor trekpas, strategieë

Loading player...
Etienne de Villiers is as die kykNET-program Plaasjapie se “konkelkoning” gedoop en het danksy sy strategieë en veranderende bondgenootskappe opnuut bewys watter skaakspel nodig is wanneer dit by werklikheidsreekse van dié aard kom.
15 Jun 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min