Rudi Nagel - Goeie, Gawe Geelhout!

Loading player...
Kinders se veiligheid...Lande se Onafhanklikheid...klimaat se bestendigheid... Waar om te begin? Een stil inset in eie bodem, eerder as dosyne digitale diskoerse. Bome se bas kan gegroef wees. Mense se gemoed kan gegrief wees. Wat 'n goeie, gawe tuiskoms as jy 'n gemeente-kudde vind waar jy geseënd voel!
18 Jun 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

RUDI NAGEL - Takke Toe! Om God te Vertrou in Uitdagende Tye

Voel jy soms asof jy in die donker klim en nie weet watter tak volgende vas te gryp nie? In hierdie episode deel Rudi Nagel die kragtige metafoor van "Takke Toe!"—’n uitdrukking vol entoesiasme en geloof vir wanneer die lewe se pad moeilik en onbekend is.
7 Oct 7 min