Vyf minute finansies: Maak kennis met kriptogeld

Loading player...
In die laaste episode van dié podsendingreeks poog Paul Roux van FinMeUp om dié rewolusionêre finansiële struktuur vir Jan Alleman te vereenvoudig.
20 Jun 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min