Werner van der Hoven maak musiek in sy hart se taal

Loading player...
Hy is eintlik ʼn diep ou, sê Werner in Maroela Media se ateljee, en vertel hy geniet dit om dieper liedjies te skryf en sing, al is dit nie altyd wat gehore op vertonings wil hoor nie.
21 Jun 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min