Ivan Botha en Donnalee Roberts gesels oor nuwe kykNET-reeks

Loading player...
Ivan is die regisseur van 'Een keer om die son', en hy en Donnalee is medeskrywers van die reeks saam met Liani Jansen van Rensburg, Retief Scholtz en Tina Kruger. Donnalee is ook as Amé Cloete te sien in die reeks, wat in en om Kaapstad verfilm is.
24 Jun 2024 English South Africa Entertainment News · Leisure

Other recent episodes

Alles wat jy moet weet oor die Afrikaanse weergawe van 'The Office'

Showmax het in 2025 aangekondig dat hulle besig was met die vervaardiging van ’n Suid-Afrikaanse weergawe van die wêreldwye trefferformaat 'The Office', onder lisensie van BBC Studios. The Drive with Rob and Roz het met Gert du Plessis, die Suid-Afrikaanse 'Jim', gesels oor die reeks. 'Die Kantoor' begin Sondag 18…
16 Jan 6 min